Middelvlei Full Moon Hike

Thursday, 2 November, 2017
Middelvlei Wines
After the hustle and bustle of the last few months we are proud to announce that the upgrades to the Tasting Room and Boerebraai Restaurant are completed!

Our new revamp boasts a massive indoor fireplace, an extended veranda, ideal for long-table get-togethers, and the new Tasting Room where our Middelvlei wines are paired with a selection of gourmet braaibroodjies.

At Middelvlei we still Boerebraai 7 days a week for lunch and you now have, in addition to our regular menu, a special low-carb option to choose from. We are also open in the evenings for private functions. Please book your table to avoid disappointment.

If you are a rosé drinker perchance, we have just the right wine for you this summer. We currently sell one of our export products, the Hagelsberg Cincaut Rosé, exclusively from the tasting room. It is a beautiful dry wine with delicate summer berries and watermelon flavours with a soft, delicious fruity finish and a pale salmon pink color. At R60 per bottle it is the bargain of the season!

Middelvlei Full Moon Hike: 4 November 2017, 18h00
Adults R100 (includes glass of wine, braaibroodjie and boerewors)
Children R65 (includes cool drink, braaibroodjie and marshmallow braai)

On 4 November we are having our first ever Middelvlei Moonlight Hike. We start at 18h00 and you have two routes to choose from: a 1.5 km walk, ideal for those accompanying young children or a hike of around an hour, exploring the farm. Both end at the Lonely Tree where we will watch the moon rise and enjoy something to entertain the taste buds. A young, aspiring astrologist will join us with his telescope, sharing some of his knowledge with those interested to know more about the galaxy.

SAVE THE DATE
10 November Steakbraai and Live Music | 10 December Sunset Carols

Na die gewoel en gewerskaf van die afgelope paar maande is ons opgewonde om aan te kondig dat die opgraderings aan die Proelokaal en Boerebraai restaurant met groot sukses voltooi is. Ons nuwe baadjie spog met ‘n reuse kaggel waar heerlike Boerebraai-etes (die gewone spyskaart, asook ons nuwe lae koolhidraat of vegetariese opsies) by geëet kan word, ‘n super lang stoep vir lui-lekker langtafel kuiers en ‘n proelokaal waar die Middelvlei wyne saam met ‘n verskeidenheid van braaibroodjies gepas word.

Ons Boerebraai nog steeds 7 dae per week in die middag en in die aande is ons oop vir funksies. Bespreek jou tafel vroegtydig om terleurstelling te voorkom!

Op 4 November hou ons ons eerste Middelvlei Volmaan-wandeling. Ons begin om 18:00 en jy het ‘n keuse van twee roetes: ‘n 1.5km wandeling (ideaal vir die wat jong kinders vergesel) of ‘n uur se stap op die plaas. Beide eindig by die Eensame Boom van waar ons die maan sal sien opkom en ‘n glas wyn en ‘n braaidingetjie sal geniet. Daar sal ook ‘n jong aspirant sterrekundige met sy teleskoop wees om die wat belangstel, bietjie meer oor die sterrestelsel te vertel.

Ons sien uit om jou binnekort weer op Middelvlei te verwelkom. Tot 'n volgende keer.

Groetnis
Jeanneret namens die Momberg-familie