OLIFANTSRIVIER JONGWYNSKOU
Chardonnay, Viognier, Natuurlike soet Rosè, Chenin Blanc, Viognier en Wit Muskadel Jerepigo - Klaswenners
Chenin Blanc en Viognier - Goud
14 Silwer en 9 Brons
SA JONGWYNSKOU
5 Silwer en 17 Brons
MICHELANGELO
Sauvignon Blanc 2013, Pinotage 2012, Shiraz 2011, en Travino Matador - Silwer
VERITAS
Viognier 2012, Cabernet Sauvignon 2011 - Silwer
Chardonnay 2012 en Shiraz/Merlot 2012 - Brons
Al hierdie pryswenners is tans by die kelder beskikbaar. Kom proe en koop vroegtydig om teleurstelling te voorkom.