Familie Boom Wyn

Thursday, 6 December, 2012
Rooiberg
Familie Boom Wyn is daardie iets anders wat 'n unieke geskenk maak en dis PRET! Dit is jou keuse hoe jou bottel moet lyk!
Kies jou wyn, jou boom, jou kleurskakerings, sit jou familie se van daarop en siedaar, die perfekte geskenk en uniek aan jou familie! 

Stuur hierbo jou inligting en jou vorms is oppad! Vir nog inligting gaan loer na ons Facebook bladsy en bly op datum met al die mooi nuwe idees:www.facebook.com/FamilieBoomWyn